|
Struisvogelfilet Met Rode Wijn
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 volstruis fillete -
250 g repies spek -
6-8 klein uie, in die helfte gesny -
1 bottel rooiwyn -
so 10 klein wortels -
3 lourierblare -
′n paar takkies vars tiemie -
250 g sampioene -
1 rooi soetpeper(paprika) -
30 ml tamatiepasta -
olyfolie -
2 eetlepels botter -
sout en peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny fillette groot genoeg om te kan vleg soos koeksisters. Steek een stukkie spek vas bo-aan die vleis en vleg nou soos ′n koeksister. Maak stewig vas aan die onderkant met nog ′n tandestokkie. Marineer nou die vleis in 1 koppie rooiwyn, lourierblare en vars tiemie - verkieslik oornag of tenminste vir 2 uur. Braai die vleis in bietjie olyfolie tot bruin. Voeg nou die res van die bestanddele by en laat stadig prut bo-op stoof vir so ′n 1 uur of in die oond 170*C vir dieselfde tyd.
|
|
|